Blog

Check out our blog posts

Kok en die lawwe Rot 3 Feb 2024
Groot pret vir die hele gesin.

Kok en die lawwe Rot 3 Feb 2024 - Afriforum Teater

Kok en die liewe Rot gaan Pretoria to by die Afriforum Teater 3 Feb 2024. Bespreek op die Afriforum Teater  www.afriforumteater.co.za

Kotie Kok is in 'n toestand, dit is die jaarlikse Vlinder Flapper Fees en hy is oorval met bestellings vir sjokolade koeke, vanilla koeke, arbei koeke en nou het kwaai Matrone nog 'n bestellin ingesit vir 'n honderd Michey Muis koekies ook! Hy sal Marietjie, sy assistent bakker se hulp moet inroep... ongelukkig vir Kotie Kok het Marietjie erg verkou.... Wat kan no verkeerd gaan!?

Kotie sal maar aan die werk moet spring en bad en brou deur die nag. Terwyl hy besig is om al die bestandele uit te pak, kom hy tot sy skok agter dat iemand gatjies geëet het in die suikersak! WAT!? Dit is die laaste strooi!

Riekie rot sit natuurlik agter die gatjies in die suikersak maar hierdie keer is Riekie nie die enigste stouter nie! Kom kk wie daag alal op by Kotie Kok se koekwinkel!

-50 minute vermaak vir die hele gesin

Opvoedkundige tema in die vertoning- hoe hanteer ons stress.

https://www.youtube.com/watch?v=PIz39ezjwgg&ab_channel=BizzyHandsPuppetCompany

https://www.youtube.com/watch?v=3fmG3ke-BZo&ab_channel=BizzyHandsPuppetCompany

https://www.youtube.com/watch?v=xb_TDfLmEWo&ab_channel=BizzyHandsPuppetCompany

Image

Inquiry

Bizzy Hands Puppet Company

Bizzy Hands Puppet Company is dedicated to educating pre-school and foundation phase children through entertainment.